Goody on route

Who: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
Port: Richards Bay
06 September 2013 | Richards Bay, South Africa
05 September 2013 | Portugese Islands, Inhaca, Mozambique
03 September 2013 | Mozambique
30 August 2013
29 August 2013 | Bassas da India
28 August 2013
26 August 2013
21 August 2013 | Madagascar
17 August 2013 | Madagascar
10 August 2013 | Nosy Antsoba, Madagascar
06 August 2013 | Nosy Be, Madagascar
04 August 2013 | Madagascar
03 August 2013 | Nosy Be, Madagascar
21 July 2013 | Nosy Be area
15 July 2013 | Indian Ocean
11 July 2013
10 July 2013
07 July 2013
06 July 2013

Twee nomade besoek Goody

01 June 2013 | Indonesia
Jacolette
Vandag se geskiedenisles het vir Goody twee nomade gebring. Party aspekte van die nomade was vir hul maklik om te verstaan, soos die aspek van aanbeweeg na nuwe plekke op soek na ....hmmm?? wat nou weer?? Net sodra hul gemaklik is met die omgewing, of maatjies gemaak het, sê die Kaptein, ons gaan aan!! En daar moet alle bande weer gebreek word, en ons gaan aan.. na ʼn nuwe bestemming met nuwe gewoontes en hopelik nuwe maatjies. Sekere van die aspekte van die nomadiese leefstyl van 4000BC het hul nie geassosieer mee nie, soos gaan kos soek in die veld. So, toe hul "tent" op die voordek opgeslaan was, en die honger ingetree het, het Johannes bloot vir Dirkie na die koekieskas gestuur om hul voorrade aan te vul. Omdat dit nog aan die begin van die tyd op see is, was die vondse groot! Koekies, chippies en ook nog 2 koue Ribenas!
Ek en Lelei het rustig op die dek hierdie nomadiese leefstyl van n afstand aanskou, en ons is beloon met dek-danse in die sonsondergang van die nomade wat Goody vir ʼn kort tyd besoek het.

position: 00 27.57'N:104 12.75'E
Comments
Vessel Name: Goody
Vessel Make/Model: Dean Catamaran
Hailing Port: Richards Bay
Crew: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
About: Joop, myself and our 2.5 year old son, Johannes, left Richards Bay harbour on 6 December 2008. Since then, Dirk was born in 2009 in Curacao, Dutch Antilles and Lelei in January 2013 in Penang, Malaysia.
Goody's Photos - Main
4 Photos
Created 27 July 2013

Who: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
Port: Richards Bay