Goody on route

Who: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
Port: Richards Bay
06 September 2013 | Richards Bay, South Africa
05 September 2013 | Portugese Islands, Inhaca, Mozambique
03 September 2013 | Mozambique
30 August 2013
29 August 2013 | Bassas da India
28 August 2013
26 August 2013
21 August 2013 | Madagascar
17 August 2013 | Madagascar
10 August 2013 | Nosy Antsoba, Madagascar
06 August 2013 | Nosy Be, Madagascar
04 August 2013 | Madagascar
03 August 2013 | Nosy Be, Madagascar
21 July 2013 | Nosy Be area
15 July 2013 | Indian Ocean
11 July 2013
10 July 2013
07 July 2013
06 July 2013

Cocos Keeling

17 June 2013
Jacolette
“Mamma, ek het Meno (Nemo) se huisie gesien, maar nie vir Meno nie, ons moet nog vir Meno soek”, en “Mamma, het jy daai vissies gesien met die swart strepies? Ek het die meeste van hulle gehou!” babbal Dirk opgewonde toe hy sy kop oplig vir die eerste keer na hy sy kop laat sak het. Ek en die seuntjies het na ‘n klein sand duin gekayak en toe gaan snorkel in die “The Rip”. “The Rip” is die kanaal area waar die gety inkom van die see af na die lagoon. Dit lyk soos n akwarium soos dit wemel met verskillende kleure visse asook haaie. Ons het “black tip sharks” gesien asook “white tip sharks”. Dit was die eerste keer vandat Dirk op sy eie swem dat hy in sulke skoon water met soveel visse is, so hy is in ekstase en geniet elke oomblik van die ekspedisie.
Die stroom is sterk in die kanaal en ons drie dryf vining verder in na die lagoon area. Ek besluit dis veiliger dat ons uit die stroom kom aangesien ons teen n hoek teen die stroom moet terugswem om terug by die kayak te kom. Gelukkig is die water vining valk genoeg om te staan so ons begin terug te stap na waar ons die kayak. Johannes en Dirk is opgewonde oor die ontmoeting met die haaie aangesig tot aangesig, en hul wil als en nog wat weet oor die spesie se gewoontes en veral diet voorkeure...
Terug op die boot, word die “Marine Fishes of the World” atlas en die ander visboeke uitgehaal en als word gesoek oor die haaie. Vir Johannes se skoolles die volgende dag, word die haai geteken.
Comments
Vessel Name: Goody
Vessel Make/Model: Dean Catamaran
Hailing Port: Richards Bay
Crew: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
About: Joop, myself and our 2.5 year old son, Johannes, left Richards Bay harbour on 6 December 2008. Since then, Dirk was born in 2009 in Curacao, Dutch Antilles and Lelei in January 2013 in Penang, Malaysia.
Goody's Photos - Main
4 Photos
Created 27 July 2013

Who: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
Port: Richards Bay