Goody on route

Who: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
Port: Richards Bay
06 September 2013 | Richards Bay, South Africa
05 September 2013 | Portugese Islands, Inhaca, Mozambique
03 September 2013 | Mozambique
30 August 2013
29 August 2013 | Bassas da India
28 August 2013
26 August 2013
21 August 2013 | Madagascar
17 August 2013 | Madagascar
10 August 2013 | Nosy Antsoba, Madagascar
06 August 2013 | Nosy Be, Madagascar
04 August 2013 | Madagascar
03 August 2013 | Nosy Be, Madagascar
21 July 2013 | Nosy Be area
15 July 2013 | Indian Ocean
11 July 2013
10 July 2013
07 July 2013
06 July 2013

01 July 2013
Jacolette
Ure gaan verby in die dag wat ons nie eers besef dat ons op see is nie. Die golwe van agter, asook die ligte winde, maak dit ideale spinnaker seil toestande buite. Ons vlieg nou al die spinnaker seil vir die laaste 4 dae aaneen met sonsykn in die dag en n ongelooflike strreprag in die nag. Binne is ons maar besig met gewone daaglikse dinge, soos skool, kosmaak en SPEEL!! Die feit dat daar geen land aktiwiteite is nie, maak ons lewe rustiger en gee almal n paar ekstra ure in n dag wat die seuns kan speel, en ek zulu kan leer, nuwe resepte probeer en saam met Lelei lag. Lelei sit partykeer vir lang rukke op haar beanbag en verstom haar aan die twee seuntjies se aksies asook bykomende geluide. Sy het geen ekstra vermaak nodig op hierdie stadium nie!
Ons het nou omtrent n derde van die afstand reeds gedoen, en het nog 1884nm oor. Ek en Joop is stadig besig om beplanning te doen vir die tyd na die Zululand Yacht Club. ..
Comments
Vessel Name: Goody
Vessel Make/Model: Dean Catamaran
Hailing Port: Richards Bay
Crew: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
About: Joop, myself and our 2.5 year old son, Johannes, left Richards Bay harbour on 6 December 2008. Since then, Dirk was born in 2009 in Curacao, Dutch Antilles and Lelei in January 2013 in Penang, Malaysia.
Goody's Photos - Main
4 Photos
Created 27 July 2013

Who: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
Port: Richards Bay