Goody on route

Who: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
Port: Richards Bay
06 September 2013 | Richards Bay, South Africa
05 September 2013 | Portugese Islands, Inhaca, Mozambique
03 September 2013 | Mozambique
30 August 2013
29 August 2013 | Bassas da India
28 August 2013
26 August 2013
21 August 2013 | Madagascar
17 August 2013 | Madagascar
10 August 2013 | Nosy Antsoba, Madagascar
06 August 2013 | Nosy Be, Madagascar
04 August 2013 | Madagascar
03 August 2013 | Nosy Be, Madagascar
21 July 2013 | Nosy Be area
15 July 2013 | Indian Ocean
11 July 2013
10 July 2013
07 July 2013
06 July 2013

Min myle!

21 August 2013 | Madagascar
Jacolette
Dis nou maar slegs 860nm voor ons by die bekende hawe van Richardsbaai inseil. En soos ek tik, tik die myle verder af. Ek kan nie help om te wonder wat daar vir ons voorle. Ons het vele aande op baie afgelee plekke die kwessie van "terugkom" bespreek met ander mede yachties. Ons het veral baie vir onsself gelag as ons gedeel het hoe gejaagd ons lewe was, en wat jy als kon doen terwyl jy op die selfoon praat. Dieselfde selfoon wat nou outmodies is en al 4 weergawes agter die huidige tegnologie is, maar ook dieselfde selfoon wat seker 3jaar gelede laas gelui het!!

Daar is slegs n handvol stoppe wat nog oor is van ons "journey", waarvan meeste van hul bekende plekke sal wees vir Goody. Slegs nog 2 nuwe stoppe terwyl ons in Madagaskar is, dan is dit "back to Africa"!!

Ek sien vanaand uit daarna om vir Lelei bekend te stel aan n bad groter as die sitbad wat tans beskikbaar is, ek sien uit daarna om vir n wafel by Milky Lane te gaan, ek sien uit daarna om data op my selfoon te laai in n taal wat ek verstaan!
Comments
Vessel Name: Goody
Vessel Make/Model: Dean Catamaran
Hailing Port: Richards Bay
Crew: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
About: Joop, myself and our 2.5 year old son, Johannes, left Richards Bay harbour on 6 December 2008. Since then, Dirk was born in 2009 in Curacao, Dutch Antilles and Lelei in January 2013 in Penang, Malaysia.
Goody's Photos - Main
4 Photos
Created 27 July 2013

Who: Joop, Jacolette, Johannes, Dirk and Lelei
Port: Richards Bay